Voorgestelde inhoud vir ‘n kospakkie

12.5kg Mieliemeel
2.5 kg Koekmeel
1kg Samp & bone mengsel
1kg Rys
2.5kg Suiker
Sakkies Tee
500g Cremora
200g Beef soya mince

Die 12.5kg mieliemeel kan ook met ‘n 10kg mieliemeel vervang word

200g Chicken soya mince
410g blikkies tamatie en uie
410g blikkies Pilchards in tomato sauce
410g blikkies baked beans
Pakkies soppoeier
750ml olie
500g sout
400g Grondboontjiebotter
520g Konfyt